Send linket til app

Helpende Hand


4.8 ( 8928 ratings )
Underholdning Uddannelse
Forfatter: Psybergate
Gratis

Wolkskool-TV is Solidariteit Helpende Hand se Afrikaanse-wolkskool op jou slimfoon of tablet. In hierdie app kan jy vir 24 uur ’n dag verskeie lesse vanuit die skool KABV kurrikulum in Afrikaans kyk. Die kanale op die app sluit tans in: TVAW – Die Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers se 24 uur Wiskundekanaal. Wiskunde lesse vir leerlinge van graad 4 tot 12.